| Modulekode | AFR 851 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Studie van die Afrikaanse drama met toespitsing op die Afrikaanse toneel, radio, televisie en film. In oorleg met die studente word leerplan bestaande uit ‘n aantal oeuvre- en tematologiese studies saamgestel. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 seminaar per week |
| Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
| Akademiese organisasie | Afrikaans |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App